Music
Riaan Benadé – Boksemdais (Lirieke Video)
Die Afrikaanse sanger Riaan Benadé stel die liriekvideo vir sy liedjie Boksemdais bekend.
Die Afrikaanse sanger Riaan Benadé stel die liriekvideo vir sy liedjie Boksemdais bekend.
In die amptelike musiekvideo vir Meisie Meisie sing Kurt Darren en Zaan Sonnekus saam.
Dank Die Here Vir Jou deur Barto & Bernice West staan bo-aan die Apple Music Afrikaanse lys, nadat dit van die derde plek opgeskuif het.
Wens Jy Was Bier deur Brendan Peyper staan steeds bo-aan die lys, en die hele top ses bly presies waar hulle vantevore was.