Music
Die Heuwels Fantasties & Die Piesangskille – Hoe Nou? (Ft. Johan Viljoen)
Op die snit "Hoe Nou?" span Die Heuwels Fantasties en Die Piesangskille saam met Johan Viljoen, en dit kan nou oral gestroom word.
Op die snit "Hoe Nou?" span Die Heuwels Fantasties en Die Piesangskille saam met Johan Viljoen, en dit kan nou oral gestroom word.
In die amptelike lirieksvideo vir "Sonder Jou Is Sonde", 'n Afrikaanse liefdeslied, span Die Heuwels Fantasties en Tasché saam.