Gazelle Official Trailer – Movie | Drama | Ster Kinekor
Nadir Saribacak stars in and co-directs this psychological drama, Gazelle, which opens only in cinemas on 20 November 2026 via Ster Kinekor.
Suid-Afrikaanse elektroniese popgroep wat as soloprojek van die ontwerper, kunstenaar en fotograaf Xander Ferreira van Limpopo begin het. Voorheen het hy reggae gesing onder die naam White Lion.
In 2006 het die DJ en vervaardiger Nick Matthews, bekend as DJ Invizable, permanent by hom aangesluit, en so het Gazelle ‘n duo geword wat synth-pop, house en Afrika-ritmes meng. Die deurbraak het gekom met die enkelsnit Verlore Seun, waarin Ferreira as ‘n Afrika-diktator verklee opgetree het.
Ná jare in New York het die sanger in 2020 na Suid-Afrika teruggekeer om nuwe musiek te maak. Een van die vrugte daarvan is Goeiemore Suid Afrika, ‘n samewerking met Die Heuwels Fantasties.
Bronne: Discogs, Africasacountry, Texxandthecity
Nadir Saribacak stars in and co-directs this psychological drama, Gazelle, which opens only in cinemas on 20 November 2026 via Ster Kinekor.
Kinematograaf George Loxton, redigeerder Neil Gow en kostuumontwerper Wande Lamprecht het saam hierdie video tot lewe gebring.
Twee name uit die plaaslike musiektoneel span saam vir 'n liedjie wat die hele land met 'n goeiemôre groet.