Music
Die Heuwels Fantasties & Tarryn Lamb – Ek Mis Jou (Lewendig)
Opgedra aan almal wat in die grendeltyd iemand mis, met visuele werk deur Rave Growl en Marchand.
Opgedra aan almal wat in die grendeltyd iemand mis, met visuele werk deur Rave Growl en Marchand.
Wie die TV-reeks Hoor Hoor gemis het, kan hierdie Afrikaanse optrede nou weer van voor af kyk en geniet.
Môre volg die première van 'n nuwe musiekfilm, en hierdie herleefde weergawe van OSSEWA bied alvast 'n voorsmakie daarvan.
Wie meer wil hoor, kan die volledige album 2021 nou stroom of dit van begin tot einde op YouTube kyk.
'n Rolverdeling met onder andere Reine Malan, Stefan Vermaak en Marco Spaumer vertel die storie van 'n liedjie oor 'n gebreekte hart.