Music
Foto Na Dans – Die Vloed
Met regisseur Jaco Smit agter die kamera kry Die Vloed 'n visuele vertolking wat die moeite werd is om na te kyk.
Met regisseur Jaco Smit agter die kamera kry Die Vloed 'n visuele vertolking wat die moeite werd is om na te kyk.
Môre volg die première van 'n nuwe musiekfilm, en hierdie herleefde weergawe van OSSEWA bied alvast 'n voorsmakie daarvan.
'n Rolverdeling met onder andere Reine Malan, Stefan Vermaak en Marco Spaumer vertel die storie van 'n liedjie oor 'n gebreekte hart.
Animation from Sea Monster meets production design and costumes by Christy Giesler, plus visual effects and compositing by Claude Morcos.
Met die lirieke reg voor jou op die skerm is dit die ideale kans om die woorde van “Kom Na My Toe” te leer en saam te sing.