Die video kortliks
JACOBUS sing die popliedjie Skree Vir Jou
Amptelike musiekvideo vir die nuwe enkelsnit
EliasJFilms het die video gemaak
Nommer 16 op Apple Music se Afrikaanse Treffers
Met Skree Vir Jou bied JACOBUS ‘n nuwe Afrikaanse popliedjie aan. Die sanger het nou ook ‘n amptelike musiekvideo vir die snit uitgereik, en EliasJFilms het agter die kamera gestaan. Tans staan die lied op nommer 16 op Apple Music se TOP 100 Afrikaanse Treffers in Suid-Afrika.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Enjoyed this story? We need your help.
Add Saffarazzi as a preferred source. You’ll see more of our stories on Google, and you’ll help us grow.