Afrikaans

Winterstasie - Los My

Winterstasie – Los My

Hierdie amptelike musiekvideo vir die Afrikaanse liedjie Los My deur Winterstasie is deur Tristan Holmes geregisseer.

Die Heuwels Fantasties - Hoor Jy My

Die Heuwels Fantasties – Hoor Jy My

In hierdie musiekvideo vir “Hoor Jy My” sing die Afrikaanse groep Die Heuwels Fantasties oor slapelose nagte en ’n verhouding wat steeds in die huis spook.

Gian Groen - Swerwer

Gian Groen – Swerwer

Die Afrikaanse sanger Gian Groen sing 'Swerwer' in hierdie optrede wat op die stel van Hoor Hoor opgeneem is.

Blackie Swart - Liewe Lulu

Blackie Swart – Liewe Lulu

By die stel van die program Hoor Hoor het Blackie Swart kom kuier, waar hy sy treffer Liewe Lulu vir die kykers uitgevoer het.

Jan Blohm - Vicky

Jan Blohm – Vicky

Hendrik Cronjè het Jan Blohm se musiekvideo vir sy Afrikaanse liedjie Vicky geregisseer, met Steven Freitag as kameraman en redigeerder.

Page 1 of 8 1 2 … 8