Music
Van Coke Kartel ft. Jack Parow – Chaos
Chaos, waarop Jack Parow saam met die rockgroep Van Coke Kartel te hore is, is die voorlaaste enkelsnit van die groep se vierde album, Wie's Bang.
Chaos, waarop Jack Parow saam met die rockgroep Van Coke Kartel te hore is, is die voorlaaste enkelsnit van die groep se vierde album, Wie's Bang.
Teaming up with Portraits Of Tracy, The Avalanches present 'Can't Get Over Losing You', a track from their new album No Bad Memories, out October 16.
Met "Hanrie Visagie" bied Werner van der Hoven die derde enkelsnit van sy debuutalbum aan, wat op 12 April verskyn.
Droomsindroom is die skrywer en vertolker van "Afgrond", 'n Afrikaanse liedjie oor uitputting, ontvlugting en die smeekbede om uit die afgrond gered te word.
The official music video for Testify, a fuzzy, soul-infused blues-rock song, offers a behind-the-scenes look at a band's life on the road.