Music
Die Heuwels Fantasties – Noorderlig (Amptelike Musiekvideo)
Volgens die groep is ʼn grafiese roman en ʼn rolprent ook op pad, wat hierdie animasievideo die begin van ʼn groter projek maak.
Volgens die groep is ʼn grafiese roman en ʼn rolprent ook op pad, wat hierdie animasievideo die begin van ʼn groter projek maak.
Met JR aan boord kry jy hier die klankbaan van 'n nuwe verborge kamera-fliek wat jy nou in die bioskoop kan gaan kyk.
'n Reis na die buitenste ruim wag in hierdie snit, wat die toon aangee vir 'n album met die speelse titel Wilder As Die Wildtuin.
Gaskunstenaar Inge Beckmann sluit op hierdie snit aan, terwyl die video ook animasie van Louis Minnaar bevat.
Rugbyliefhebbers kry hier 'n blik op die Wêreldbeker-avontuur, met 'n spesiale dankie aan Bakkies, Mattie en Schalk.