Music
Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore – NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
Op die single NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE span Die Heuwels Fantasties en Demi Lee Moore saam.
Op die single NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE span Die Heuwels Fantasties en Demi Lee Moore saam.
Bon Voyage is die eerste enkelsnit van Spoorsny, Frieda van den Heever se debuutalbum, en die laaste lied wat sy voor die opnames geskryf het.
Hierdie video bevat 'n regstreekse uitvoering van Afgrond deur Droomsindroom.
Chaos, waarop Jack Parow saam met die rockgroep Van Coke Kartel te hore is, is die voorlaaste enkelsnit van die groep se vierde album, Wie's Bang.