Music
Danny Smoke – Dans Met My (Amptelike Musiekvideo)
Nuwe Afrikaanse musiek wat jou op die dansvloer wil hê, gerugsteun deur Sony Music Entertainment Africa en Precision Recording Studio.
Nuwe Afrikaanse musiek wat jou op die dansvloer wil hê, gerugsteun deur Sony Music Entertainment Africa en Precision Recording Studio.
Vilankulos in Mosambiek dien as agtergrond vir hierdie video, deur Dave verfilm en deur Tough Sunday Productions vervaardig.
Selfversekerde Afrikaanse rap met 'n uitbundige grootpraat-refrein wat jou sommer hardop laat saamskree: Cooler as Ekke!
Talle aanhangers het opgedaag om hulle lyf Parow te hou, en hulle is saam met gaskunstenaar Jack Parow in hierdie video te sien.
Vir aanhangers is dit 'n kans om terug te keer na waar alles begin het, met 'n video wat destyds vir 'n toekenning in die kollig was.