Music
Die Heuwels Fantasties – Doodgewone Aand (Bakgat 2 official music video)
Fliekliefhebbers kan uitsien na 'n amptelike musiekvideo wat spesiaal vir die rolprent Bakgat 2 gemaak is.
Fliekliefhebbers kan uitsien na 'n amptelike musiekvideo wat spesiaal vir die rolprent Bakgat 2 gemaak is.
Tydens die groep se toer saam met Jack Parow verfilm en deur Duvan du Rand geredigeer, bied die video 'n kykie in hul lewe op toer in Europa.
Volgens die groep is ʼn grafiese roman en ʼn rolprent ook op pad, wat hierdie animasievideo die begin van ʼn groter projek maak.
Met JR aan boord kry jy hier die klankbaan van 'n nuwe verborge kamera-fliek wat jy nou in die bioskoop kan gaan kyk.
'n Reis na die buitenste ruim wag in hierdie snit, wat die toon aangee vir 'n album met die speelse titel Wilder As Die Wildtuin.