Werner Van Der Hoven – Wynland
Sy heel eerste Afrikaanse enkelsnit, Wynland, word deur Werner Van Der Hoven bekendgestel.
Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat Afrikaanse popmusiek maak en naby Stellenbosch in die Wynland woon. Werner van der Hoven is bekend as die June van die duo Jack & June, en in Mei 2023 het hy sy solo-loopbaan in Afrikaans begin met die enkelsnit “Wynland” by Supra Familias.
Dié liefdeslied oor die Boland is gevolg deur “Somer In My Keel”. In 2024 verskyn sy album Hart se Taal, met onder meer “Vuur Wat Brand” en “Hanrie Visagie” daarop.
Die titelsnit het hy later saam met Bok van Blerk en Ricus Nel opgeneem. Vandag is die kunstenaar veral bekend vir sy aanstekelike melodieë en eerlike liefdesliedjies.
Bronne: Undergroundpress, Rwrant, Apple
Sy heel eerste Afrikaanse enkelsnit, Wynland, word deur Werner Van Der Hoven bekendgestel.
Met "Hanrie Visagie" bied Werner van der Hoven die derde enkelsnit van sy debuutalbum aan, wat op 12 April verskyn.
Met 'n reeks enkelsnitte stel die Afrikaanse sanger Werner van der Hoven sy debuutalbum bekend.