
- Appel sing die nuwe lied Die Boer Hier Binne My
- ‘n Christelike lied oor die boer en boerdery
- Amptelike musiekvideo deur regisseur Christian Wolf
- Nommer 64 op Spotify se Afrikaanse Treffers
- Nommer 81 op Apple Music se Afrikaanse Treffers
Die Boer Hier Binne My is ‘n Christelike lied deur Appel, wat ‘n eerbetoon aan die boer en die boerdery is. Die lied handel oor die harde werk op die lande, gebed vir goeie oeste en gesondheid, en die geloof dat niks sonder God groei nie. Christoph Kotze tree as uitvoerende vervaardiger op.
Die amptelike musiekvideo is deur Christian Wolf, SASC, geregisseer, verfilm en geredigeer, met spesiale effekte deur Tertius de Lange. Die video is moontlik gemaak deur LAEVELD AGROCHEM en CASE. In Suid-Afrika staan die lied tans op nommer 64 op die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers en op nommer 81 op die Apple Music TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Enjoyed this story? We need your help.
Add Saffarazzi as a preferred source. You’ll see more of our stories on Google, and you’ll help us grow.




