
- Danny Smoke sing die popliedjie Carina
- Amptelike musiekvideo vir Carina
- Gerduan Kemp het die video geregisseer
- Video is by Mvubu Lodge verfilm
- Nr. 29 op Spotify se Afrikaanse Treffers
Carina is ‘n popliedjie deur die Afrikaanse sanger Danny Smoke. Die liedjie is op 29 Augustus 2024 saam met sy amptelike musiekvideo uitgereik. In Suid-Afrika staan Carina tans op nommer 29 op die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers en op nommer 88 op die Apple Music TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Die video is by Mvubu Lodge verfilm. Gerduan Kemp was die regisseur, kameraman en redigeerder, met Talita Brits en Hendrik Odendaal as assistente. Jacques du Preez en Izelke Lorist tree as akteurs op, terwyl Rochelle Rautenbach en Shan Read die orkes vorm.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Enjoyed this story? We need your help.
Add Saffarazzi as a preferred source. You’ll see more of our stories on Google, and you’ll help us grow.



