- Demi Lee Moore sing die Afrikaanse liedjie Hart Breek
- Geskryf deur Emil Paul en Demi Lee Moore
- Dit is die amptelike musiekvideo vir Hart Breek
- No. 36 op Spotify se TOP 100 Afrikaanse Treffers
- No. 44 op Apple Music se TOP 100 Afrikaanse Treffers
Hart Breek is ‘n Afrikaanse liedjie van Demi Lee Moore wat country en pop saamsnoer. Sy het die liedjie saam met Emil Paul geskryf. Dit is ‘n liefdeslied waarin die sangeres haar geliefde, wat ook haar beste vriend is, vra om nie haar hart te breek nie.
Die amptelike musiekvideo vir Hart Breek het op 30 November 2023 verskyn. Die liedjie staan tans op No. 36 op die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers en op No. 44 op die Apple Music TOP 100 Afrikaanse Treffers in Suid-Afrika.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.