Skip to content
Music

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (Amptelik)

Die video vir 'Dagdrome in suburbia', Francois van Coke se liedjie saam met Spoegwolf, is op Sondag 4 Augustus by Liefde By Die Dam in Johannesburg verfilm.

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)
Die video kortliks
  • Francois van Coke en Spoegwolf sing saam
  • Die liedjie heet Dagdrome in suburbia
  • Lewendige video by Liefde By Die Dam
  • Nommer 54 op Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers

Dagdrome in suburbia is ‘n samewerking tussen Francois van Coke en Spoegwolf. Die liedjie is geskryf deur Francois van Coke, Danie du Toit, Jedd Kossew en Dolf Willemse, met Dolf Willemse as vervaardiger. Dit is by Sunset Studios deur Jürgen von Wechmar opgeneem en gemeng, en Gavin Lurssen het dit by Lurssen Mastering bemeester.

Advertisement

Die video is lewendig verfilm by Liefde By Die Dam op Sondag 4 Augustus in Johannesburg, deur Pierre Theron, Alan Sayers, André Badenhorst en Jaco S. Venter. Pierre Theron het die hommeltuigbeelde geskiet, Jaco S. Venter het die redigering gedoen en Nathan Fourie van Rodeo Productions die nabewerking. Die liedjie staan tans op nommer 54 op die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.

Die besonderhede

Kunstenaars
Francois van Coke, Spoegwolf
Liedjie
Dagdrome in suburbia
Soort video
Lewendige optrede
Genre
Elektroniese Musiek, Indie, Pop, Rock
Video vrygestel
30 Augustus 2019
Lengte
3:51
Op die trefferlyste

Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.

Enjoyed this story? We need your help.

Add Saffarazzi as a preferred source. You’ll see more of our stories on Google, and you’ll help us grow.

Advertisement