
- Jan Blohm sing die liedjie Vicky
- Amptelike musiekvideo, in April 2014 vrygestel
- Hendrik Cronjè het die video geregisseer
- Carlami Brand en Hendrik Cronjè speel die hoofrolle
Vicky is ‘n liedjie van Jan Blohm, ‘n kunstenaar wie se musiek tuis is in indie, pop en rock. Die amptelike musiekvideo vir die liedjie is op 24 April 2014 vrygestel.
Hendrik Cronjè het die video geregisseer en vertolk ook self een van die hoofrolle, saam met Carlami Brand. Steven Freitag was verantwoordelik vir die kamerawerk sowel as die redigering, met Danèl Prinsloo as sy assistent agter die kamera.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Enjoyed this story? We need your help.
Add Saffarazzi as a preferred source. You’ll see more of our stories on Google, and you’ll help us grow.
