
- Spoegwolf voer die liedjie Lenie Blou III uit
- Die liedjie verskyn op Spoegwolf se album Koma
- Amptelike musiekvideo deur Chris von Wielligh geregisseer
- Nommer 56 op Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers
Lenie Blou III is ‘n indie-popliedjie van die Afrikaanse groep Spoegwolf, wat bestaan uit Danie du Toit, Chris von Wielligh, Albert van der Merwe en Moskou du Toit. Die liedjie is deur Danie du Toit geskryf, met musiek deur Spoegwolf, en verskyn op die album Koma. Die groep het self die liedjie vervaardig.
Die amptelike musiekvideo is in Junie 2019 vrygestel en deur Chris von Wielligh geregisseer en geredigeer, met Danie du Toit as assistentregisseur en Hugo Brand as kinematograaf. In Suid-Afrika staan Lenie Blou III tans op nommer 56 op die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Enjoyed this story? We need your help.
Add Saffarazzi as a preferred source. You’ll see more of our stories on Google, and you’ll help us grow.




