
- Droomsindroom en Bernice West sing saam
- Toelaat is ‘n Afrikaanse indie-popliedjie
- Amptelike musiekvideo deur Slowburn Media geskiet
- Nommer 8 op Apple Music se Afrikaanse Treffers
- Nommer 41 op Spotify se Afrikaanse Treffers
Hierdie Afrikaanse liedjie, Toelaat, is ‘n samewerking tussen Droomsindroom en Bernice West en is tuis in indie en pop. Peach van Pletzen was verantwoordelik vir die produksie, menging en bemeestering van die finale weergawe van die liedjie.
Die amptelike musiekvideo is by Misty Mountain verfilm. Leon en Nathan van Slowburn Media het die video geskiet en vervaardig. In Suid-Afrika staan Toelaat tans op nommer 8 op die Apple Music TOP 100 Afrikaanse Treffers en op nommer 41 op die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
Enjoyed this story? We need your help.
Add Saffarazzi as a preferred source. You’ll see more of our stories on Google, and you’ll help us grow.




