- Die Heuwels Fantasties en Appel sing saam
- Nuwe popsnit getiteld Nora Vlok
- Amptelike musiekvideo vir die liedjie
- Damiane van Reenen het regie en verfilming behartig
- Marguerite van Eeden vertolk die rol van Nora Vlok
Nora Vlok is ‘n popsnit van Die Heuwels Fantasties saam met Appel. Die liedjie draai om die karakter Nora Vlok, ‘n vrou met ‘n groot hart en min geduld, wat weet waar sy vandaan kom en haar eie koers volg.
Die amptelike video is deur Damiane van Reenen geregisseer en verfilm, met Mienke Ehlers as mede-regisseuse en stilis. Marguerite van Eeden vertolk Nora Vlok. Die video is op ‘n veld by Laerskool Welgemoed geskiet, met behulp van ‘n hoogwerker van Sterling Access. Jarryd du Toit het die kleur hanteer en Leney Vercellotti die grimering.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.