Die video kortliks
- Fred en Vegas en Die Heuwels Fantasties saam
- Jack Parow en Arno Carstens sluit by aan
- Derde Oog is ‘n Afrikaanse indie-, pop- en rocksnit
- Musiekvideo vir die liedjie verskyn in Februarie 2022
Op Derde Oog spán Fred en Vegas en Die Heuwels Fantasties saam, met Jack Parow en Arno Carstens as gaskunstenaars. Die snit beweeg tussen indie, pop en rock en vra vrae oor drome, sterflikheid en die derde oog. Parow lewer ‘n rapgedeelte, terwyl die ander stemme die refrein dra. Die video vir die liedjie is op 25 Februarie 2022 vrygestel.
Die besonderhede
Kunstenaars
Fred en Vegas, Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Arno Carstens
Liedjie
Derde Oog
Genre
Indie, Pop, Rock
Video vrygestel
25 Februarie 2022
Lengte
3:55
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.
ADVERTISEMENT