- Demi Lee Moore en Elandré sing saam
- Iemand Soos Jy is ‘n Afrikaanse popliedjie
- Amptelike musiekvideo vir die duet
- Nr. 81 op Spotify se Afrikaanse Treffers
- Nr. 53 op Apple Music se Afrikaanse Treffers
Iemand Soos Jy is ‘n popliedjie waarop Demi Lee Moore en Elandré hul stemme saamsnoer. Die duet verskyn terwyl Demi ook haar splinternuwe album, Klein Dingetjies, aan luisteraars voorstel. Die amptelike musiekvideo vir die liedjie het op 20 Maart 2025 verskyn, en Hoërskool Zwartkop het sy fasiliteite vir die video beskikbaar gestel.
Die liedjie staan tans op nommer 81 op die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers en op nommer 53 op die Apple Music TOP 100 Afrikaanse Treffers in Suid-Afrika.
Die besonderhede
Meer: die nuutste musiekvideo’s en die Spotify TOP 100 Afrikaanse Treffers.