Music
Blackie Swart – Liewe Lulu
By die stel van die program Hoor Hoor het Blackie Swart kom kuier, waar hy sy treffer Liewe Lulu vir die kykers uitgevoer het.
By die stel van die program Hoor Hoor het Blackie Swart kom kuier, waar hy sy treffer Liewe Lulu vir die kykers uitgevoer het.
Saam met Die Heuwels Fantasties span Loki Rothman op "Nog Een", 'n Afrikaanse liedjie oor 'n verlore liefde en nog 'n drankie om die pyn te verdoof.
Hendrik Cronjè het Jan Blohm se musiekvideo vir sy Afrikaanse liedjie Vicky geregisseer, met Steven Freitag as kameraman en redigeerder.
Op die single NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE span Die Heuwels Fantasties en Demi Lee Moore saam.